Vision & Mission
Vision of ES Le Grange School
To develop our learners to their maximum potential to become individuals who can take their rightful place in society.
Mission of ES Le Grange School
Develop our learners with special needs through holistic, organized and quality teaching, based on values, to their maximum potential to become well-rounded and well-equipped individuals who can take their rightful place in society, where they can function independently with acceptance and dignity through:

- a professional education program by qualified and equipped personnel, based on values which comply to recognized world standards;
- learning and teaching in Afrikaans, with the support of English and an African language where necessary;
- modern and functional structures and facilities that create a safe and protective environment in which the learner is given the opportunity to develop to their full potential;
- holistic learner development teaching where each individual is important;
- creating a learning environment based on respect and cooperation of staff , parents and learners for the best interests of learners;
- caring about the wellbeing of our children through relationship, compassion and love for our children; and
- applying good operational and financial principles in the management and control of the school.
Visie & Missie
Visie van ES Le Grange Skool
Om ons leerders maksimaal te ontwikkel sodat hulle as individue hul regmatige plek in die samelewing kan inneem.
Missie van ES Le Grange Skool
Deur holistiese, georganiseerde en kwaliteit onderrig, gebasser op waardes, ons leerders met spesiale onderwysbehoeftes maksimaal te ontwikkel sodat hulle as afgeronde en goed toegeruste individue hul regmatige plek in die samelewing kan inneem, waar hul met aanvaarding en menswaardigheid selfstandig en self- onderhoudend kan funksioneer deur:

- ‘n professionele onderrigprogram deur gekwalifiseerde en toegeruste personeel wat gebaseer is op waardes en wat voldoen aan toepaslike erkende wêreldstandaarde;
- leer en onderrig in Afrikaans met die ondersteuning van Engels en ‘n Afrika taal, waar nodig;
- moderne en funksionele strukture en fasiliteite wat ‘n veilige en beskermende omgewing skep waarbinne die leerder die geleentheid gegun word om tot sy volle potensiaal te ontwikkel;
- die leerder in totaliteit te ontwikkel deur onderrig waar elke individu belangrik is;
- die skep van ‘n leer omgewing gebaseer op respek en samewerking van personeel, ouers en leerders tot die beste belang van die leerders;
- die omsien na die welstand van ons leerders deur diensbaarheid, empatie en liefde vir ons leerders; en
- goeie bedryfs- en finansiële beginsels toe te pas met die bestuur en beheer van die skool.