Hostel: Introduction
Moving away from the known to the unknown is extremely difficult for a learner with special needs. Young learners find it difficult to be away from their family.
At our hostel we strive to create a homely, happy living environment for our pupils. Discipline and rules are essential for a happy society and emphasis is placed on self-discipline and respect for others.
The residence consists of a Boys' hostel and a Girls' hostel that caters for senior and junior boys and girls. There is also a reception hostel for boys.
The size of the rooms varies from 4 bed rooms to 10 bed dormitories.
The residence accommodates about 206 pupils.
Our neat dining room has a fully equipped kitchen that serves learners with three balanced meals a day.
At the hostel we make sure our learners are neat and their clothes and bedding are washed and ironed in the laundry.
Activities at the hostel

- Swimming
- Soccer and Netball
- Outdoor gym
- Indigenous games
- Soul Buddyz
- "Sokkie" (Dancing)
Koshuis
Die wegbeweeg van die bekende na die onbekende is buitengewoon moeilik vir 'n leerder met spesiale behoeftes. Jong leerders vind dit moeilik om van hul gesin af weg te wees.
By ons koshuise poog ons om ‘n huislike, gelukkige leefomgewing vir ons leerlinge te skep. Dissipline en reëls is noodsaaklik vir ‘n gelukkige samelewing en word daar klem gelê op selfdissipline en respek vir ander.
Die koshuis bestaan uit ‘n Seunskoshuis en Meisieskoshuis wat voorsiening maak vir senior en junior seuns en dogters. Daar is ook ‘n kleuter koshuis vir seuns.
Die kamers se grootte wissel van 4 bed kamers tot 10 bed slaapsale.
Die koshuis akkommodeer ongeveer 200 leerlinge.
Ons netjiese eetsaal het ‘n volledige toegeruste kombuis wat leerders bedien met drie geballansseerde maaltye per dag.
By die koshuis maak ons seker ons leerders is netjies en hul klere en beddegoed word in die washuis gewas en gestryk.
Aktiwiteite by die koshuis

- Swem
- Sokker en Netbal
- Buite-gimasium
- Indigenous games
- Soul Buddyz
- Sokkie