Extra-Curriculum: Sport
Swimming
The NWU provides students in training to do activities with the younger learners of our school in the swimming pool, during school hours. These activities take place in summer, once a week. The activities enhance muscle strength and cardiovascular fitness.
Swimming as a sport, for elder learners, is also coached by educators during summer.
Swem
Die NWU voorsien studente wat in opleiding is, om aktiwiteite met die jonger leerders van ons skool te doen in die skool se swembad, gedurende skoolure. Hierdie aktiwiteite vind in die somer plaas, eenkeer per week. Die aktiwiteite is gerig om spiersterkte en kardiovaskulêre fiksheid te bevorder.
Swem as ‘n sport, vir ouer leerders, word ook afgerig deur onderwysers gedurende die somermaande.

Horse riding
The SRCS-students of the NWU launched horse riding as a project for the younger learners of ES le Grange school. The project is a weekly action at Rosamo Riding Shool in Potchefstroom. The exercises during this activity have specifically been worked out for riding stimulation.
Perdry
Die SJGD-studente van die NWU het perdry as ‘n projek begin vir die jonger leerlinge van ES le Grange Skool. Die projek is ‘n weeklikse aksie by die Rosamo Perdryskool in Potchefstroom. Die oefeninge gedurende die aktiwiteit is spesifiek uitgewerk om perdry te stimuleer.

Athletics
E.S. le Grange believe that sport and finess activities provide opportunities for our learners to learn different skills outside of the classroom. Educators encourages all children to participate in athletics because we know the children discover more about themselves and others which creates mutual respect for one another. We believe that it is a critical part of a learners overall educational experience to take part in the running or the field events for physical able as well as learners with physical challenges.
Atletiek
E.S. le Grange glo dat sport- en fiksheid aktiwiteit geleenthede bied vir ons leerders om verskillende vaardighede buite die klaskamer aan te leer. Opvoeders moedig alle kinders aan om aan atletiek deel te neem, want ons weet dat die kinders meer oor hulself en ander ontdek, wat wedersydse respek vir mekaar skep. Ons glo dat dit 'n kritieke deel van 'n leerder se algemene opvoedkundige ervaring is om deel te neem aan die hardloop- of veld items vir leerders sonder fisiese uitdagings sowel as leerders met fisieke uitdagings.

Boccia
Boccia (pronounced ‘Bot-cha’) athletes throw, kick or use a ramp to propel a ball onto the court with the aim of getting closest to a ‘jack’ ball.
This sport, is offered for athletes with physical disabilities. The sport is designed for people with cerebral palsy and other motor disabilities. It is practiced in more than 40 countries worldwide and is also on the program of the Paralympic Games. E.S. le Grange is very proud to say that we have excelled in this sport and that our learners have great success with this sport.
Boccia
Boccia (uitgespreek 'Bot-cha') atlete gooi, skop of gebruik 'n bal wat hulle deurmiddel van ‘n ramp die bal laat rol op die baan met die doel om die naaste aan 'n 'jack'-bal te kom.
Hierdie sport word aangebied vir atlete met liggaamlike gestremdhede. Die sport is ontwerp vir mense met serebrale gestremdheid en ander motoriese gestremdhede. Dit word in meer as 40 lande wêreldwyd beoefen en staan ook op die program van die Paralimpiese Spele. E.S. le Grange is trots om te sê dat ons leerders ongelooflike sukses al behaal het in hierdie sport soort.

Boccia oefening tussen leerders en onderwysers
Soccer and netball
E.S. le Grange has successfully established soccer and netball teams for our children with special needs. The goal of our soccer and netball teams are to afford all children the opportunity to learn the games, to interact with other children, make new friends, and to enjoy the spirit of competition.
Sokker en Netbal
E.S. le Grange het suksesvol sokker- en netbalspanne vir ons kinders met spesiale behoeftes gestig. Die doel van ons sokker en netbalspanne is om alle kinders die geleentheid te gee om die spel te leer ken, met ander kinders te kommunikeer, nuwe vriende te maak en die gees van kompetisie te geniet.