Feeding Scheme
Feeding scheme at ES le Grange School
Our school has many learners from a struggling socio-economic background. We ensure that these learners receive a nutritional meal every day at school. Approximately 406 learners receive a sandwich on a daily basis in the mornings and all learners receive lunch in the afternoon ES le Grange School established a food garden from which we obtain fresh vegetables to supplement the menu of the feeding scheme. The garden is also used as a teaching and learning resource. During the Covid-19 lock down period, we also provided food hampers to households that needed it, urgently. Voedingskema
Voedingskema by ES le Grange Skool
Ons skool het baie leerlinge met ‘n moeilike sosio-ekonomiese agtergrond. Ons verseker dat hierdie leerlinge ‘n voedsame maaltyd, daagliks, by die skool ontvang. Ongeveer 406 leerlinge ontvang ook ‘n toebroodjie, soggens, op ‘n daaglikse basis en ‘n middagete. ES le Grange Skool het ‘n groentetuin gevestig, waarvan vars groente verkry word om die menu van die voedingskema te aan te vul. Die groentetuin word ook gebruik as ‘n onderig- en leerhulpbron. Gedurende die Covid-19 grendeltydperk, het ons ook kospakkies aan huishoudings, wat dit dringend nodig gehad het, voorsien. |