Culture
Culture in ES le Grange School involves a variety of activities. These activities are of great value, to teach the learners a positive self-image and self-confidence.
We offer the opportunity to give students with different cultural backgrounds the opportunity to get to know and expand their culture.
The school offers the following opportunities:
Choir
The school has a mixed choir that performs annually at Art Competitions and Eisteddfods.
The choir is currently under the leadership of Ms. Ansa Coetsee and she believes only in the best, therefor the excellent standard of our choir.
This choir boasts with many beautiful achievements and this makes our school very proud.
Eisteddfod
Esteddfod means “to celebrate the arts”.
The different disciplines in which our learners can participate include the following:
Revue
Our Revue focuses on mass participation in which all the learners participate. The Revue takes place every three years.

- Presentation
- Visual Arts
- Dance
- Kore
- Instrumental
Revue
Our Revue focuses on mass participation in which all the learners participate. The Revue takes place every three years.
Kultuur
Kultuur behels ‘n verskeidenheid van aktiwiteite in ES le Grange Skool. Hierdie aktiwiteite is vir ons leerders van groot waarde en leer die leerders ‘n positiewe selfbeeld en selfvertroue.
Ons bied die geleentheid om leerlinge met verkillende kulturele agtergronde die geleentheid te bied om hul kultuur te leer ken en uit te bou.
Die skool bied die volgende geleenthede:
Koor
Die skool het ‘n gemengde koor wat jaarliks optree by Kunswedstryde en Eisteddfod’s.
Die koor is tans onder die bekwame leierskap van Me. Ansa Coetsee en ‘n besondere goeie standard word gehandhaaf.
Hierdie koor spog met pragtige prestasies en maak ons skool sommer baie trots.
Eisteddfod
Esteddfod beteken “to celebrate the arts”.
Die verskillende dissiplines waaraan ons leerders kan deelneem sluit die volgende in:
Revue
Ons Revue fokus op massa deelname waarby al die leerders van die deelneem. Die Revue vind elke drie jaar plaas.

- Voordrag
- Visuele Kuns
- Dans
- Kore
- Instrumentaal